top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

ek mis

ek mis die stilwees die strand die see die swem die son jou eerlikheid jou hare jou oë jou tande jou lippe vir jou… -Francois van Dijk...

vrydagaandrooiwyn 02

ek is jou dwelm ek is jou dopamien ek is jou denker ek is jou dag so hoekom vandag so hoekom verlaat so hoekom vertrek so hoekom verstoot...

vrydagaandrooiwyn 01

dis die bruin dis die rooi alles in jou is mooi dis die flikker dis die vlam jou kniee word lam dis die glimlag dis die geklink ons drink...

Oubos

Oubos die mense praat oor jou Oubos die mense is bang vir jou Oubos die mense bewonder jou Oubos, ken die mense vir jou? Jy is hoogs...

BA (braai assistent)

so ‘n plaasmeisie met die stedelike look langs die braaivleisvuur kla sy glasnie van die reuk van rook in haar broek bruin gebrande...

ongetiteld

rotse sny voete bloed bloed drup kolletjie klein verskil groot ongemak skiet na bo voet kop hakkerige bewegings na vore hierdie rotse is...

geheime oorlog

Die ondergrondse oorlog het begin die oorlog van die woord die organisasie van die insig die onderwys van die onderdrukte. – Francois van...

warm bewussyn

harde warm bewussyn rooiwyn baan die weg maak eg vergroot spikkel versteuring klein alternatief objektief normatief subjektief wie het jy...

ode aan die kind

Die kind in jou vra vrae. Die kind in jou se oë blink. Die kind in jou glimlag. Die kind in jou, ag, die kind in jou gee nie om oor ...

Algemene Sinode Dag 4

Dames en here, vandag was een van die dae vir die geskiedenisboeke. Die atmosfeer toe ek in die saal in stap terwyl die gesprekke oor die...

Algemene Sinode Dag 3

Hier volg enkele uittreksels vanaf die Kerkbode se Facebook blad wat gister gebeur het hier by die sinode. Die hoof dinge was maar Doop,...

Algemene Sinode Dag 2

Vriende vandag was ‘n rustiger dag hier by die Algemene Sinode. Die hoof dinge wat vandag hier gebeur het is dat die volle nuwe...

Algemene Sinode, Dag 1

Teen 14h00 vanmiddag, wat die afsny punt was vir registrasie, was daar 195 leraars en 181 kerkraadslede geregistreer vir die sinode om...

Algemene Sinode, Die stilte voor die…

Naand sê liewe klasmaats! Op die vooraand van die 14de Algemene Sinode kan ek vir julle met alle eerlikheid sê dat mens uiters dom voel...

ongetiteld

jy’s elke aand langs my jy’s die lig ek kyk in jou oë en glimlag sonder jou kan ek nie jy is my bedlampie. – Francois van Dijk...

skerp

steeds deur die krake val stukkies diamant dit skommel in my binneste rond en sny my ingewande aan elke kant nader al nader aan my hart...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page