top of page
Search

skerp

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • Sep 12, 2011
  • 1 min read

steeds deur die krake val stukkies diamant dit skommel in my binneste rond en sny my ingewande aan elke kant nader al nader aan my hart

die diamantjies wil nie uit nie dit bly steeds onwillekeurig dit wil nie uit nie

vleishart word kliphard, kliphart sag van buite, hard van binne

beheers deur vrees

– Francois van Dijk

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page