top of page
Search

Oubos

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • Jan 1, 2012
  • 1 min read

Oubos die mense praat oor jou Oubos die mense is bang vir jou Oubos die mense bewonder jou Oubos, ken die mense vir jou?

Jy is hoogs eksklusief met plek vir slegs veertig uitgesoekte families jy huisves die staatspresident bloedlyn

helderblou strande klowe met hoë rotswande in strakke teenstelling met jou helikopterlandingstasie

Oubos speelplek van die rykes vir mense wat mense ken of dalk net vir doodgewone mense wat in die see wil swem

– Francois van Dijk

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page