ode aan die kind
- Francois Maritz
- Nov 3, 2011
- 1 min read
Die kind in jou vra vrae. Die kind in jou se oë blink. Die kind in jou glimlag. Die kind in jou, ag, die kind in jou gee nie om oor grootmens verwagtinge. Ek weier om my kindwees te smoor.
– Francois van Dijk
Comments