top of page
Search

BA (braai assistent)

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • Dec 25, 2011
  • 1 min read

so ‘n plaasmeisie met die stedelike look langs die braaivleisvuur kla sy glasnie van die reuk van rook in haar broek

bruin gebrande tjoppie het sy geëet met haar hand mondhoeke afgevee met die kersservet se rand

nagereg skottelgoed voorgereg

stedelike plaasmeisie jy was my geskenk sodat ek met jou kon deel al my emosie

– Francois van Dijk

 
 
 

Recent Posts

See All

Komentarze


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page