ek is jou dwelm ek is jou dopamien ek is jou denker ek is jou dag
so hoekom vandag so hoekom verlaat so hoekom vertrek so hoekom verstoot -jy vir my.
ek was jou dwelm ek was jou dopamien ek was jou denker ek was jou dag
want ‘n dwelm versteur want ‘n dwelm verstaan want ‘n dwelm versoen want ‘n dwelm verwerp nie -maar jy vir my.
-Francois van Dijk
Commentaires