dis die bruin dis die rooi alles in jou is mooi
dis die flikker dis die vlam jou kniee word lam
dis die glimlag dis die geklink ons drink
dis die proe dis die praat dis jou smaak wat my nie verlaat…
-Francois van Dijk met apologie aan Jan F. E. Celliers (1865-1940)
Comentários