top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

Al starend

#filosofie #JohannRossouw #wys114

Die Gemaskerde Wonder…

Dit is wat werklik in die bediening gebeur, dit is wat nie al ons dosente vir ons wil se nie. Ek weet dit gebeur. My pa is ook ‘n...

Man tot man

| my seun | noudat jy vier is | is dit tyd om te praat | oor die dinge wat ‘n boerseun raak | ja, Pa het ook rugby gespeel | twee...

die van dijk vraagstuk

ek sien haar, in die see die sonstrale die sand tog sy val deur my vingers korreltjie vir korreltjie glimlag vir glimlag knipoog grappie...

vlugbal

voete sink weg in sonwarm sand pale plant net span blougeel bal gereed sewe een een sewe asem in, diafragma bal hand lug tref bal vlieg,...

lewenslyne

lewenslyne loop deurmekaar oormekaar word verstrengel kraaines koek betekenis gesoek visoene verstar drome loop droog ‘n kind se laggie...

ongetiteld

dowwe duif sweef oor die oseaan vaal veertjies wapper in die wind deurmekaar uitmekaar en breek los vanaf eenheid tot veelheid orals alom...

die mannetjie

jou hande weergalm ‘n soeke na meer al hoe dieper grou jy in die aarde opsoek na vrugbare grond om op te tel in verbrokkeling klonte plof...

ongetiteld

Blou sand silwer hoe sal ek jou ooit kan skilder? Kinderlik staar jy na my in nuuskierigheid en wonder wat in my blou skuil. En as ek...

‘n Nuwe Suid-Afrika

Binne ‘n jaar nadat hy op 20 September 1989 formeel as staatspresident ingehuldig is, het F.W. De Klerk massaoptrede toegelaat, die...

Aanpas of Sterf

Teen die middel van die negentiende eeu het die Franse filosoof Auguste Comte geskryf: “Demografie is lotsbestemming.” Die besef hiervan...

koffie kringe

Asem in, asem uit, tussen watter wêrelde vind jy jouself vanaand? Waar spoel jy jou duifwit koppie met ‘n bietjie warm water? Opgehoop...

drome van ‘n randfiguur

‘n boekwinkel wil ek besit en donker koffie daaruit bedien ek wil gesels met rustigheid en skryf, of die waagmoed bymekaarskraap om wel...

Om die fort te hou

Op September 1953 vertel “Dawie” in Die Burger ‘n storie wat aan hom gestuur is deur “’n gryse kollega vol ou wysheid waaruit die...

Apartheid

Op 26 Mei 1948 het D.F. Malan se Nasionale Party, in bondgenootskap met N.C. Havenga se Afrikanerparty, onverwags die verkiesing gewen....

‘n Radikale Plan vir Oorlewing

Die nuwe benadering vir voorstanders van segregasie was om klem te le op kultuur en kulturele aanpassing. (Giliomee 2004:398) In 1945 het...

Armblankes en Strydlustige Werkers

Die armblankevraagstuk was die dringendste maatskaplike krises in die blanke politiek gedurende die eerste drie of vier dekades van die...

Die Vrees vir Gelykstelling

Die gedagte van gelykheid het vir die eerste keer in 1797 in Stellenbosch na vore gekom toe ‘n Khoi-Khoi vra om sy werkgewer voor die hof...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page