top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

These 20 Books are Worth Re-Reading

These 20 Books are Worth Re-Reading article about many of the books that Steve Jobs read November 8, 2017 at 10:13AM via Instapaper...

ritme

bok bos met punt prik praat gesels stap een twee drie vier blok stil stop staar vlam flikker fluister ek is hier Vader ...

laat val jou swaard

rasisties calvinisties kleurling blind vermy konfrontasie met die werklikheid my kind hardloop innig stap ver omarm die wind, vinnig...

dit…

Ek het ‘n tydjie gelede in ‘n ry gestaan en wag, voor my in die ry was ‘n ma met ‘n kind in haar skouers saam met ‘n pa. Ek het afgely...

wrywing

potensiaal geabborteer gelaat gelos sommer so net so – Francois van Dijk. (nav Ingrid Jonker se insident) #FrancoisvanDijk #wrywing

nommer agt

golwe herhaal sonder einde nommer agt, nommer agt ewig deel van my, is jy ek verban jou na die hoek van die kelder vol stof moet jy...

konsentriese sirkels

remoer, gedruis, gesuis opsoek na lag onskuldig, sag oggendreen vir donker holtes versigtig weggesteek drup drup vloei binne stil...

afwyking

lewensjare vorm deur die jare die een bou op die ander ‘n vlegsel lewe wat voedingstowwe verteer lewensjare loop sirkels rondom die...

waar is jy vanaand

waar is jy vanaand hoekom is jy nie hier nie wie noem jou naam pragtig jy’s die rooi in die wyn jy’s die vlam in die vuur jy’s die...

gewigtige gevoelens

woorde sonder emosie verval in abstrakte dogmatiese leerstellings gereserveer vir mediese mikrobioloë om te dissekteer na willekeur...

jy, die troefkaart

jy troef, hom al is jy nie toneel geniet verniet jy troef, almal al is jy nie – Francois van Dijk #dietroefkaart #FrancoisvanDijk

as kleur kon praat

donkerpers, drie katte skedel gepak tussen koppies paganisties ideologies angs oorval praat vinnig baie min stil gewone tee met melk...

haar skouer

hand in hand stap hulle welgeluksalig op die skouer van die see oor haar borste om weer te klim in haar nek verby ‘n geroeste sinkhuisie...

geen paar

al pratend stom al sienend blind al wetend dom geen meer kind geen meer lag geen meer jubelend as die sentralekernkrag as die...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page