golwe herhaal sonder einde nommer agt, nommer agt ewig deel van my, is jy
ek verban jou na die hoek van die kelder vol stof moet jy versteen ewig deel van my, is jy
op die stoep wil ek al staande die son in staar gemaklik gaan sit en die goue gloed my vel laat verkleur
ewig sonder jou.
– Francois van Dijk.
Comments