top of page
Search

laat val jou swaard

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • Mar 25, 2015
  • 1 min read

rasisties calvinisties kleurling blind vermy konfrontasie met die werklikheid my kind

hardloop innig stap ver omarm die wind, vinnig

onkonvensioneel emosioneel saggeaard hardebaard roep jou oor die rooi grond my kind, vinnig, laat val jou swaard.

– Francois van Dijk.

 
 
 

Recent Posts

See All

Kommentare


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page