geen paar
- Francois Maritz
- Sep 5, 2014
- 1 min read
al pratend stom
al sienend blind
al wetend dom
geen meer kind
geen meer lag
geen meer jubelend
as die sentralekernkrag
as die donkerbottelwyn
as die kopermynskag
onvermoe
onseuntjie
onophoudelik opsoek na ontsnap
– Francois van Dijk
Comments