top of page
Search

afwyking

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • Nov 2, 2014
  • 1 min read

lewensjare vorm deur die jare die een bou op die ander ‘n vlegsel lewe wat voedingstowwe verteer

lewensjare loop sirkels rondom die kern van die biologiese sisteem, die hart klop ritmies, klokslag, gereeld

maar is die lewe so eenvoudig soos die een klop na die ander? naturalisties vooraf bepaal deur die noodlot, sonder afwyking

afwyking skep afwagting vir nou vir altyd.

– Francois van Dijk.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page