konsentriese sirkels
- Francois Maritz
- Jan 17, 2015
- 1 min read
remoer, gedruis, gesuis opsoek na lag onskuldig, sag
oggendreen vir donker holtes versigtig weggesteek
drup drup vloei binne stil stil maak vol
konsentriese sirkels omsirkel kring uit van binne na buite…
– Francois van Dijk.
Commentaires