top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

‘n Nuwe Suid-Afrika

Binne ‘n jaar nadat hy op 20 September 1989 formeel as staatspresident ingehuldig is, het F.W. De Klerk massaoptrede toegelaat, die...

Aanpas of Sterf

Teen die middel van die negentiende eeu het die Franse filosoof Auguste Comte geskryf: “Demografie is lotsbestemming.” Die besef hiervan...

Om die fort te hou

Op September 1953 vertel “Dawie” in Die Burger ‘n storie wat aan hom gestuur is deur “’n gryse kollega vol ou wysheid waaruit die...

Apartheid

Op 26 Mei 1948 het D.F. Malan se Nasionale Party, in bondgenootskap met N.C. Havenga se Afrikanerparty, onverwags die verkiesing gewen....

‘n Radikale Plan vir Oorlewing

Die nuwe benadering vir voorstanders van segregasie was om klem te le op kultuur en kulturele aanpassing. (Giliomee 2004:398) In 1945 het...

Armblankes en Strydlustige Werkers

Die armblankevraagstuk was die dringendste maatskaplike krises in die blanke politiek gedurende die eerste drie of vier dekades van die...

Die Vrees vir Gelykstelling

Die gedagte van gelykheid het vir die eerste keer in 1797 in Stellenbosch na vore gekom toe ‘n Khoi-Khoi vra om sy werkgewer voor die hof...

Die Nihilisme: Inleiding

Inleiding “In die plek van die dialogiese gedruis wat die werklikheid eens was, tree nou die onpeilbare stilte van die nihil. Ons verwys...

A Secular Age, by Charles Taylor

Introduction Taylor begin sy inleiding deur te noem dat ‘n sekulere samelewing ‘n samelewing is waarin jy voluit kan deelneem sonder om...

The Disciplinary Revolution: Introduction

The Disciplinary Revolution Calvinism and the Rise of the State in Early Modern Europe ——————– Introduction ——————– The subject of this...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page