top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

die brief

nimmereindigende liefde baan die weg vir baie briewe ditjies en datjies inkopielysies met prysies water en lig, rekening, verplig vele...

-met verwysing na 30/06/2011

onthou jy ons roltrap insedent? van bo na onder “God het ‘n plan met jou.” wenkbroue gelig arms gevou wat nou? voet vir voet na voor is...

gevorseerd

‘n warm hart maak oop vir warm glimlag ‘n koue wang, skrik, sluit, bang. vasgevang. – Francois van Dijk #FrancoisvanDijk #gevorseerd

uitsonderlik

in bloemfontein op kampus op gras op rug onder wolke tussen wind rondom blare langs haar omhels in liefde… – Francois van Dijk...

maar hoekom

Die lewe is nie regverdig nie tog is daar goeie en slegte goed, maar hoekom? Jy kan hoeveel keer vir jouself sê dat jy nie seer sal kry...

reën

woorde waai en pak saam idees, gedagtes, en denke dring deur wolkbank kom en wolkbank gaan dan kom die reën in oë wat treur donkerbruin,...

ongetiteld

Ek wil wakker word waar jy slaap. Ek wil koffie bring as jy gaap. Met jou wil ek praat. En saam droom oor Eloff straat. – Francois van...

die dae

waarheen is die dae van kindwees rondloop kaalvoet sonder onbewuste vrees aanvaart swart vir swart en wit vir wit geen filosofiese...

groen gras

die ewige oorlog is vanaand stil ‘n straaltjie sonskyn het my dag verlig sodat ek die mooi kon raaksien my woede is vanaand stil want die...

as jy wil

as jy wil, net as jy wil koop vir my ‘n boek in plaas van ‘n stukkie koek – Francois van Dijk #asjywil #FrancoisvanDijk

stokbrood en rooiwyn

daar brand ‘n vuur ‘n vuur van vlamme tussen my en haar so sterk soos die doderyk sy soen my lippe sag haar gloeiende vel vertoon...

ongetiteld

Ek is ‘n nar. ‘n circus clown. God se hanswors. Met my tamatieneus, en my groot wit mond, en uitroeptekens bokant my oë. Ek staan Sondae...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page