die brief
- Francois Maritz
- Jul 28, 2011
- 1 min read
nimmereindigende liefde baan die weg vir baie briewe
ditjies en datjies inkopielysies met prysies water en lig, rekening, verplig
vele woorde saam vorm een sin, paragraaf, brief
afgesluit; ek het jou lief
– Francois van Dijk
Коментарі