Francois MaritzMar 14, 20111 min readgroen gras die ewige oorlog is vanaand stil ‘n straaltjie sonskyn het my dag verlig sodat ek die mooi kon raaksien my woede is vanaand stil want die waarheid se veer het in my skoot geval– Francois van Dijk#FrancoisvanDijk #groengras
die ewige oorlog is vanaand stil ‘n straaltjie sonskyn het my dag verlig sodat ek die mooi kon raaksien my woede is vanaand stil want die waarheid se veer het in my skoot geval– Francois van Dijk#FrancoisvanDijk #groengras
The Question That Converts Change ResistorsHave you ever designed or created something and then presented it to someone (client or team) for approval or use – only for them to...
Six Enemies of Adaptability – and What to Do About ThemThe need to be adaptable – to develop adaptive intelligence at both a personal and organisational level is well stated. In fact, it is...
‘n Moontlike NGK perspektief op Clem Sunter se vlaggiesClem Sunter lig ‘n paar belangrike vlaggies uit om dop te hou vir die toekoms waaronder die volgende voorkom: Die Religie vlag: Dat die...
Kommentare