waarheen is die dae van kindwees rondloop kaalvoet sonder onbewuste vrees aanvaart swart vir swart en wit vir wit
geen filosofiese metafisieka oor relatiwisme wat sinspeel op die geheelbeeld van menswees
wanneer kom die dae van wees om met rustigheid die reuk van moer koffie te waardeer sonder om te wonder te wonder oor die volgende…
– Francois van Dijk
Comments