top of page
Search

maar hoekom

  • Writer: Francois Maritz
    Francois Maritz
  • May 7, 2011
  • 1 min read

Die lewe is nie regverdig nie tog is daar goeie en slegte goed, maar hoekom?

Jy kan hoeveel keer vir jouself sê dat jy nie seer sal kry maar tog kry jou hart ‘n kraak, maar hoekom?

Die maan kan hoe helder skyn tog bly dit donker, maar hoekom?

Jy kan hoe slim wees maar kry nooit al die antwoorde nie, maar hoekom?

Die liefde in jou is so eg tog gooi sy dit op die grond en loop weg, maar hoekom?

Jy kan hoe baie opoffer maar daar word geen waarde daaraan geheg nie, maar hoekom?

Maar hoekom? Hoekom sien niemand dit raak nie? Hoekom nie?

– Anoniem

 
 
 

Recent Posts

See All

Comentários


Post: Blog2_Post

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • LinkedIn

©2020 by Francois Maritz. Proudly created with Wix.com

bottom of page