top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

Hoe vorm ons ‘n morele samelewing?

Hoe vorm ons ‘n morele samelewing? – Raak betrokke by die gemeenskap. – Herlewing itv die Skrif… 2Kor5:13 Identiteit moet in lyn met...

as gedigte

as ek doodgaan meng my as met gedigte en gooi dit morsig vanaf kranse sodat ek kan vlieg in n woorde warrelwind - Francois van Dijk....

blinkoog

soos die sterrehemel in die rondte draai bo my kop hou ek die vuur vlamme in gedagte dop stadig en stil staar die sterre vir my waar sal...

druppeltjie

wat is 'n botteltjie wyn sonder 'n bietjie samesyn? druppeltjie vloei kan 'n glas wyn dan bloei? in die verte flikker 'n vuurtjie, klein...

die kouefront

ek ken jou nie nie jou dieptes nie nie jou drome nie en nie jou danse nie jy is 'n misterie jy is 'n vlam in die vuur saam jou wil ek...

fata morgana

gedemp, ambivalent, stil, soms lewendig, maar net, vir 'n moment min dink, so vlieg hy deur sy dorre gedagtes en staar alom hom, alles...

Hebreërs 11: Geloof

’n Klein seuntjie ‘n Sekere klein seuntjie was nie op sy mond geval nie. Daar kuier familie by hulle toe sy ma hom vir ete roep. “Onthou...

ongetiteld

ek vrees myself in jou stil, hakkerig, kyk ek af stom ongemaklik, sonder oogkontak prewel ek "Hallou, ..." eintlik wil ek net aanhou...

rit-me

limbies emosies skilder, salsa, sing seribraal logies presies, perfek, peinsend rooi + blou = pers denke versmelt met tot danse ...

drank

laat dink jou drink of laat drink jou dink -29.12177726.183061 #drank #FrancoisvanDijk

dagbreek

donker blou lig geel oranje rooi ñ nuwe dag breek – Francois van Dijk -29.12177626.183105 #Dagbreek #FrancoisvanDijk

wie is die ware wonderwerker?

jou oë wil ek nie bekyk want in jou oë sien ek my jou hande wil ek nie vashou want dit hou my vas jou klere wil ek nie ruik want jy's...

Wat sê kerkspieël oor die NG Kerk?

WAT SÊ KERKSPIEËL OOR DIE NG KERK? Tydens die onlangse Gemeentedienste-Netwerk het die aanwesiges die volgende tien uitdagings en...

Woestyn tot oase

#Sendingwetenskap #namibië #evangelie #konteks #tyd

DOVE

wit was wit wit wit was wit was swart swart swart is in beheer van ons land steeds moet wit was – Francois van Dijk. #DOVE #FrancoisvanDijk

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page