top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

famous limerick by Ronald Knox

Philosophical idealism expressed in a famous limerick by the theologian Ronald Knox: There once was a man who said ‘God Must think it...

na ‘n virtuele wereld

In 1992 het Banjamin Woolley ‘n boek geskryf met die titel, ‘Virtual Worlds’ hierin verken hy die nuwe ruimtes wat aan die oopgaan was in...

kom ons skryf ‘n gedig

kom ons skryf ‘n pseudo gedig want ek kan nie myself wees in hierdie voël vlug die pseudoniem bied ‘n pseudo-ontsnapping van hierdie...

sal jy die sleutel draai

maak vir my jou hart oop ek het die slot en jy die sleutel maak vir my jou hart oop ek sal jou liefhe as jy die sleutel draai – Francois...

Is jy wat jy tweet?

Ten spyte van die toenemende gebruik van Twitter, is daar min navorsing oor die verband tussen Twitter en persoonlikheid van die...

jy sweef

pype gehang aan tou van belang lepel in die middel roer jy sweef jy fluister jy roep oor die wind vir die rok met jou windklok –...

die ewigheid in ‘n oomblik

in ‘n oomblik gee ek in tot ‘n stil diep stem wat fluister vanuit al drie hartkamers ek steek my ogies stadig uit versigtig soos ‘n...

internasionale aksente

Hier sit ek vanaand, terwyl ek Suid-Afrikaanse 2012 Chardonnay drink, luister ek na ‘n Franse radio stasie Desember 2013 podcast, voor my...

ken jou drome!

Ek het sopas een van die mees invloedrykste boeke van my lewe klaar gelees. Dit het my lank gevat. As ek reg onthou het ek een vakansie...

verbeeldingsaktivis

Vanoggend sit ek en dink, en heel uit die blou kom die gedagte na my toe. Die mens is mens, omdat hy die vermoe het om te kan dink, en...

die digitale wereld

Eksponensiele groei is problematies omdat die mens nie ingestel is op eksponensiele groei nie, maar eerder liniere groei. ‘n Burokratiese...

in die vallei van die akasias

in die vallei van die akasias is 'n man tussen die oorlogslyne die uitdager, die teenstander met brons helm die skaapwagter, die herder...

die sekuriteit van seerkry

kneukels krap begeerte nader donderdreuning dring deur tot meer van my? meer van jou wil ek hê om saggies hier by my te kom lê. jy...

Welkom by die Arena…

Arena So vanaand het ek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd na ‘n produksie by die Scaena van die Departement Drama en Teaterkuns van...

ambivalensie?

Die groot Griekse filosoof Aristoteles het gemeen dat alles na ‘n doel neig, ‘n telos. Ek wonder of sy denke vandag sou aanvaar word deur...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page