top of page

FRANCOIS MARITZ

Francois Maritz is a pastor at the Dutch Reformed Church Hayfields in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa. 
He obtained his Bachelors degree in Theology, as well as his Honours in Philosophy, Masters in Divinities and Masters in Spirituality at the University of the Freestate in Bloemfontein, South Africa. His research centered around using critical theory to analise the Dutch Reformed Church from a systems perspective.
Francois is currently pastoring in Pietermaritzburg, as well as actively thinking about the future of the Dutch Reformed Church in South Africa.
He loves working with diverse groups, where difference is embraced, and fresh forward thinking is celebrated.

Home: Welcome
Search

dit is hoekom

dis hoekom jy moet bly want jy is sy donker waters spanning geen oranje son slegs witblou bewolkte lig pikswart stil koue kamers ...

in arms van engele

my kop praat ‘n taal wat my hart nie verstaan olywe proe bitter bier proe soet almal verander niemand weet hoekom en hy voel dieselfde...

Oorlog met Osmer: Die Inleiding

‘n Goeie bediening is nooit ‘n bediening waar slegs probleme opgelos moet word nie, dit is ‘n misterie wat langs gedwaal en verken moet...

die geheime lewe van ‘n wiskundige

trapsuutjies loop sy deur purper gedagtes swart word die spore deur my hart klop klop vinnig gaan gevoelens stadig deur bloedstrome word...

gluhwein

Naartjies, Naaltjies, en Kaneel. Vrydagaand net voor ‘n tuinkonsert besluit ek om die aand met Gluhwein, eerder as gewone rooiwyn, te...

suurdeeg broodjie

Vir die eerste keer in my lewe het ek ‘n Vrydag oggend opgestaan met die voorneme om ‘n suurdeeg broodjie te bak. Dit was heeltemal nuut...

die halwe kring

in ‘n halwe kring word filosofie gebring gedrink geproe geleef leef! #diehalwekring #FrancoisvanDijk

pastoral care to a small congregation

Christina Landman – Pastoral Care to a Small Congregation: The case of Dullstroom. Teenwoordigheid teenoor afskeep Hoe skep jy...

saterdaglaatmiddag

Kombuistafel versier met purper doek, hy soek ‘n plekkie om sy tupperwarebakkie neer te sit tussen ou koerante en boeke van die kerk. Hy...

nihilisties fatalisties

Kom ons drink ‘n bottel rooiwyn en nog een, maar wag wie is ons? Ons is nie. Wie? Rooiwyn steun die kreatiewe bane van die nihilistiese...

sondagaandstudente

die reuk van wyn sal nooit oud raak nie vooraf glimlag raas nooit nie parfuum ruik altyd lekker meisies se hare lyk altyd mooi almal...

slaap gerus, in Dordrecht.

die binneste van die hart is onbekend vir pyle van wanhoop wat dodelik skend roep uit! weggerukte van jou moederbors die satan haat jou...

stef bos, kaaskop in kaapstad

Stef Bos is a Dutch singer who has been living in Cape Town, South Africa. He sings in Dutch, and has been successful in Belgium, the...

realiteit se riglyne

Die ding van enige werklikheid is dat iemand altyd verandering aanvoel, iemand het eenmaal gese dat verandering die enigste konstante in...

Home: Blog2

CONTACT

Thanks for your interest. For more information, feel free to get in touch and I will get back to you soon!

  • Facebook
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page