dit is hoekom
- Francois Maritz
- Aug 1, 2014
- 1 min read
dis hoekom jy moet bly want jy is sy
donker waters spanning geen oranje son slegs witblou bewolkte lig pikswart stil koue kamers reageer instinktief
daar gaan iets gebeur wat moet gebeur voor alles sal sin smaak.
– Francois van Dijk
Commenti