033 396 5543

NG Kerk Hayfields
Almal is welkom // Everyone is welcome
NG Kerk Hayfields is sedert 1975 'n plek vir almal van die Pietermaritzburg-omgewing om saam te kom en te aanbid as deel van 'n sterk, liefdevolle gemeenskap. Ons is altyd bly om jou te sien en verwelkom besoekers hartlik.
​
Since 1975, NG Kerk Hayfields has been a place for everyone of the Pietermaritzburg-area to come together and worship as part of a strong, loving community. We’re always happy to see you and warmly welcome visitors.
Wie is ons // Who are we
NG Kerk Hayfields is 'n gemeenskap van gelowiges gewortel in die liefde van God. Ons glo aanbidding word nie net in gebed gevind nie, dit is iets wat uitgedruk word in alles wat ons doen. Ons geloof is diep gewortel in die Heilige Skrif, die lewe se enigste gidsboek. Kom saam met ons om God se genade vir jouself te beleef. Daar is 'n spesiale plek vir jou by ons gasvrye Pietermaritzburg gemeente.
​
NG Kerk Hayfields is a community of faith rooted in the love of God. We believe worship is not just found in prayer, it’s something expressed in everything we do. Our belief is deeply rooted in the Holy Scriptures, life’s only guidebook. Come and join us to experience God’s grace for yourself. There’s a special place for you at our hospitable Pietermaritzburg church.
No events at the moment
Contact Us
51 Dryden Rd, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, South Africa
033 396 5543