top of page
Search
  • Writer's pictureFrancois Maritz

waar was God?

in die tyd van Ahasveros oor honderd sewe en twintig provinsies van Indië tot Kus


koning Ahasveros het ‘n glasie wyn geniet koninging Vasti het gewyer, kroon en al koninging Vasti het gegaan, en hard geval koning Ahasveros het ‘n glasie wyn geniet

elke man moet baas wees van sy huis oor sy vrou inkluis

Mordegai voog het dopgehou vir Ester met sy oog Ester mooi was koning Ahasveros se prooi

koning Ahasveros het ‘n glasie wyn geniet Haman wou die Jode se bloed laat loop Haman se woorde was soos stroop koning Ahasveros het ‘n glasie wyn geniet

Mordegai het gerou Haman het galg gebou koningin Ester het geskink koning Ahasveros het gedrink

Mordegai het regeer oor menigte Haman het gehang aan sy eie handewerk koninging Ester het haar volk bevry koning Ahasveros het ‘n slasie wyn geniet

maar, waar was God?

– Francois van Dijk

0 views0 comments

Recent Posts

See All

The Question That Converts Change Resistors

Have you ever designed or created something and then presented it to someone (client or team) for approval or use – only for them to flat out reject it? (Queue sad music…) This could be the innovati

Post: Blog2_Post
bottom of page