Francois Maritz

Oct 23, 20131 min

die sekuriteit van seerkry

kneukels krap begeerte nader
 

 
donderdreuning dring deur tot
 
meer van my?
 

 
meer van jou wil ek hê
 
om saggies hier by my
 
te kom lê.
 

 
jy bloei my hart
 
leeg laat jy my
 
agterbly slegs vertrooide hare van
 
jou in my truie...
 

 
- Francois van Dijk

#Arena #diesekuriteitvanseerkry #FrancoisvanDijk

    00
    0