Francois Maritz

Apr 23, 20141 min

die halwe kring

in ‘n halwe kring word

filosofie gebring

gedrink

geproe

geleef

leef!

#diehalwekring #FrancoisvanDijk

    20
    0